Filter
Exclude
Time range
-
Near
Jun 10
Stellenbos en US was van 1994 af 'n prima teiken van die ANC om die keel te sny van Afrikaans en die Afrikaner kultuur. Stellenbos staan uit as die enekele grootste pilaar van industriële Afrikanerdom en die loutere vlakke van sukses wat daaruit spruit is die ewige doring in die lies van die bantu wat onderbewustelik besef sy stam is nie instaat daartoe nie. Ongelukkig het die Afrikaner goedsmoeds die transformasie aanvaar met zero weerstand. Die gevolg is dat die US 100% suksesvol getransformeer is. Die maklikste stryd wat die ANC nog gewen het teen witmense en Afrikaners spesifiek, sonder om 'n enkele wapen te lig.
1
4
132
Replying to @DigitalNomadSA
Die ergste was 'n personeellid wat op Stellenbosch aangeval en aangerand is, wat toegesmeer is deur die universiteit, deur ons eie mense, ter wille van transformasie, en wat geen ondersteuning aan haar gebied het nie. Toe sy my kontak, was sy sterwend met gesondheidsprobleme. Die impak op haar bestaam was so ontstellend dat haar suster haar aangeraai het om nie daaroor te praat nie. Ek het steeds die rekord van ons gesprek.
1
14
Dit is ’n gebrek aan nederigheid voor die misterie van die syn, en ’n gebrek aan genade: Dit weier om te erken dat ware transformasie van binne kom, nie deur eksterne dwang nie.
1
1
15
Dit voel vir my die Afrikaniste ervaar episodes van vervolgingswaan in hul geesteswêreld. Dan word sondebokke uitgewys soos: - Derde mag - AfriForum - 'Bloody agents" - Imperialistiese agenda - Politieke heksejag - Teenrevolusionêre mag - Koloniale of neoliberale agenda - Geheime netwerk - Wit monopolie-kapitaal - Witmense - Apartheid - Kolonialisme - Rupert - Donker magte - Anti-transformasie magte - White priviledge - Westerse propaganda - Boeremag
Was Roelf Meyer a double agent all along?
2
14
757
Die departement se behandeling van bestaande wettige gebruikers as die primêre struikelblok vir transformasie, ten spyte van bewyse dat dit nie die ware knelpunt is nie, beteken dat rasgebaseerde ideologie rasionele beleidmaking oorskadu. Uiteindelik sal dit betekenisvolle deelname aan die waterekonomie ondermyn.
1
1
1
380
“Die voorgestelde wetgewing probeer transformasie afdwing terwyl die werklike strukturele hindernisse grootliks onaangeraak gelaat word,” sê De Vaal. “Die departement erken self dat die werklike hindernisse grondbesit, finansiering, infrastruktuur, opleiding, lisensiëringsondersteuning en onvolledige verifikasie van bestaande regte insluit. In plaas daarvan om daardie knelpunte direk aan te spreek, skuif die wetsontwerp toenemend na rasgebaseerde reserveringsmeganismes en sterker staatsbeheer oor bestaande regte.”
1
1
1
29
“Die departement het nie die feitelike basis vir hierdie bewerings openbaar gemaak nie,” sê Marais de Vaal, AfriForum se raadgewer vir Omgewingsake. “Daar blyk geen gekwantifiseerde bewyse te wees wat die werklike omvang van beweerde opgaar, die hoeveelheid water wat vermoedelik van produktiewe gebruik weerhou word, of die mate waarin dit transformasie verhoed, aandui nie. Tog word hierdie aannames nou gebruik om verreikende inkortings en hertoewysingsbevoegdhede te regverdig.”
1
28
𝗦𝗘𝗕 𝗵𝗲𝘁 𝗻𝗶é 𝗦𝘂𝗶𝗱-𝗔𝗳𝗿𝗶𝗸𝗮 𝘀𝗲 𝗺𝘆𝗻𝗯𝗼𝘂𝗯𝗲𝗱𝗿𝘆𝗳 𝗴𝗲𝗿𝗲𝗱 𝗻𝗶𝗲. 𝗗𝗶𝘁 𝗵𝗲𝘁 𝗱𝗶𝘁 𝗴𝗲𝗸𝗻𝗼𝘂. ʼn Nuwe verslag van die Solidariteit Navorsingsinstituut wys hoe president Ramaphosa die land 'n rat voor die oë draai. Die mynbousektor het oor dekades in der waarheid gekrimp, met 137 000 minder werksgeleenthede as in 1994. Solidariteit meen rasgedrewe beleid en streng SEB-vereistes plaas transformasie bo groei, belegging en volhoubaarheid. Theuns du Buisson vertel ons meer. Klik hier om die verslag af te laai: cms.solidariteit.co.za/wp-co…
3
52
116
1,525
Replying to @landbou
Die langtermyn landboustrategie van SA (soos omskryf in die landboumeesterplan) maak voorsiening vir dié soort "transformasie", en die impak daarvan op die volhoubaarheid en winsgewendheid van bestaande boerderye is uitgelaat. Landbou-organisasies wat dit nie geteken het nie, het nou n opdraende stryd!
4
13
357
Die utopie deur transformasie en dekolonisasie.
Anyone is free to go live a pre-colonial lifestyle.
1
9
274
Gwede Mantashe meen die Grondwet vereis “Transformasie” deur die Staat. Hoe moet ons die Grondwet beskou, en, hoe sien die ANC die Grondwet werklik?
9
8
29
2,905
Replying to @GaytonMcK
Nee wat, dit het niks met transformasie of die DA regtig te doen nie. Dit het wel alles te doen met afbreek vd land en politiekery en praatjies maak om dit weg te steek. Dis hoekom jy nou hier nonsens praat.
6
55
Ons ken dit al goed. Die viering van ondergemiddeldheid. Dit noem mens negatiewe beskawingsgroei, of te wel transformasie.
There was a time years ago when South African Airways could buy giant Boeing 747s one after the other new. Today, there is jubilation over 19-year-old planes like this one landing here after other airlines no longer wanted them.
1
1
21
560
Ek het lank op Maties geswot met 'n ander beurs in 'n ander era - lank genoeg om die uitgediende tipe Afrikaner te kan uitken. Die skets hier gaan oor hulle - die paddas in die kookwater. Hulle wat die transformasie na Engelse universiteitsopleiding sonder meer aanvaar.
1
3
47
Replying to @vrydenker
Die hele transformasie is net 'n politieke agenda. Die ANC regering het die afgelope 30 jaar meer as R300 b ( waarskynlik al R700b) van Westerse lande ontvang. Die minderhede se lande van herkoms. Vra eerder wat het geword daarvan. Vergoeding vir Kolonisasie is betaal
5
94
Transformasie binne minute🤩🍊🌍
1
19
109
Transformasie 🍊🌍
1
21
98
Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB/BEE) gaan hersien word, sê Ramaphosa. Hoe? Die raamwerk daarvan gaan herbelyn en versterk word sodat dit groter transformasie en inklusiewe groei tot gevolg het. - @JorrieStories #SONA2026 #Solidariteit
11
9
12
684