Die jaar is halfpad. Voel dit of jy agter geraak het? Die middelpunt is nie die einduitspraak nie. God werk dikwels die diepste waar ons nog niks kan sien nie.
Jy is nie agter nie. Jy is in die middel.
bit.ly/4xocVQh#657AM#GodSeTyd
Sy het tussen lewe en dood gestaan. In hierdie kragtige gesprek deel Christal Eldredene Hermans haar stryd met Sarkoïdose, ’n naby-dood ervaring, en die God wat haar nooit verlaat het nie.
🎧 Luister: bit.ly/4omxpox#657AM#JennaLeighBilong#ChristalEldredeneHermans
Wat as één openbaring van God se liefde jou lewe vir altyd verander? ❤️ God se liefde is onvoorwaardelik, onveranderlik en groter as wat jy kan begryp. Lees of luister vandag se boodskap. bit.ly/4usE9lZ#Radiokansel#WoordvirVandag
🌵📖 HJ Cronjé vertel nóg 'n aangrypende Kalaharistorie: “Die hemel is te klein.”
Met sy unieke vertelstyl en 'n kragtige boodskap uit 1 Kor 3:16 en 1 Kon 8:27-29 herinner hy ons waar God werklik woon.
🎧 Luister hier: bit.ly/4og1PZm
📖 JY KAN DAARDIE VESTING VERNIETIG
Watter vesting moet vandag val? God se waarheid is sterker as skuld, vrees, verwerping of nederlaag. Kies om elke gedagte aan Christus gehoorsaam te maak.
#Radiokansel#WoordvirVandag
🇲🇽 Pray for Mexico 🙏
“Blessed is the nation whose God is the LORD.” (Ps 33:12)
We pray for peace amid violence, wise leadership, safety for communities, and hope for families. May God bring justice, healing, and lasting restoration to Mexico.
#PrayForMexico#PrayForTheNations
Hoekom loop die meeste stiltetyd-planne voor dag tien dood? Dis nie swak geloof nie — dis vae verwagtinge en swak tydsberekening.
Hier is hoe om een te bou wat jy werklik gaan volhou ⬇️
bit.ly/4wJOXP0#Radiokansel#StilteTyd#GoeieGewoonte
Dink jy jy moet alles self kan doen? God se Woord herinner ons dat ware krag nie in selfvertroue lê nie, maar in Godvertroue. Wanneer ons op Hom staatmaak, kan Hy deur ons doen wat ons nooit alleen sou kon vermag nie.
bit.ly/49OJaOl#Radiokansel#WoordvirVandag
The more you know God, the more confident you'll become. His Word brings wisdom, understanding, and peace for every challenge.
"For the Lord gives wisdom." – Proverbs 2:6
Link: bit.ly/4xfSEwk#RadioPulpit#WordForToday
Wat as jou gebrokenheid nie 'n mislukking is nie — maar 'n voorbereiding?
2 Korintiërs 4:7 sê ons dra 'n skat in erdekruike.
In God se hande word gebreekte dinge 'n getuienis. 🙏
🎥 youtu.be/Az39UVmFRD4#Radiokansel#LynetteBeer#Oorwinaars
💛 Radiokansel Hartklank bring Afrikaanse geloofsklanke reg waar jy is – met getuienisse, Bybelse insig en opbouende musiek.
🎧 Aanlyn of via die Radiokansel-app.
➡️ Luister nou: bit.ly/3ZdwknG
Rig jou gedagtes op God en ontdek ware lewe en vrede. ’n Geestelike denkwyse groei deur daaglikse oefening en die leiding van die Gees. – Romeine 8:5-6
bit.ly/3QjMdYi#Radiokansel#WoordvirVandag
Before Joshua conquered Jericho, God reminded His people who they were. Your victory begins when you remember whose you are. In Christ, you are forgiven, accepted, and free.
Read & listen: bit.ly/4dP7W3q#RadioPulpit#WordForToday
🎙️ Twee generasies. Een roeping.
Janine van Niekerk gesels met Jan en Arnold de Wet oor lesse geleer en harte vir bediening.
🎧 bit.ly/3S0PLPz#JanDeWet#GoeieNuusTyd
Jou Jerigo lyk dalk onmoontlik… maar God het reeds vir jou oorwinning gegee! 🙌
Onthou elke keer wat Hy voorsien, beskerm en gebede verhoor het. Jou verlede met God gee moed vir vandag. 💙
Lees en luister: bit.ly/4u5wA4t#Radiokansel#WoordvirVandag
Why do most daily devotion plans die by day 10? It's not weak faith — it's vague expectations and bad timing. Here's how to build one you'll actually keep ⬇️
bit.ly/4uAFh87#RadioPulpit#Devotion#Prayer
You’re not fighting FOR victory — you’re fighting FROM it. In Christ, your inheritance includes strength, power, peace, and purpose. 🙌 “The same Spirit that raised Christ from the dead lives in you.”
bit.ly/4uW4U3a#RadioPulpit#WordForToday
Kan God Homself openbaar deur bakterieë? 🔬✨
Romeine 1:20 kom vandag tot lewe in ’n gesprek met Izak de Villiers Louw oor geloof, wetenskap en hoe God sigbaar word in Sy skepping. 🙌🎙️
Luister hier: bit.ly/4vlvwdO#Romeine120#Podcast#GeloofEnWetenskap
✨ Vraag van die Dag | Question of the Day ✨
Waarmee het die Here jou oorvloedig geseen? What has the Lord blessed you with abundantly?
💬 Answer in the comments 🎙️ Or WhatsApp a voice note to 082 657 2729
Glo God vir oorvloed ✨ Wanneer God ’n deur oopmaak, voorsien Hy ook die genade, krag en voorsiening om daardeur te stap. Moenie net vir genoeg glo nie — glo Hom vir méér as genoeg! 🙏
Lees en luister hier: bit.ly/3nem1cS#Radiokansel#WoordvirVandag