MATRIEKS 2020
Die 277 matrieks van 2020 kon vanoggend hul rapporte by die skool kom afhaal. 94.9% van die matriekgroep slaag met universiteitstoelating. Die groep behaal saam 557 A-simbole, waarvan 122 A (>90%) is.
Die gemiddeld, alle vakke en leerlinge ingereken, was 70%.