Die digter Pieter Hugo is vandag 66. Hy woon in Somerset-Wes en het homself al as ’n lukrake digter beskryf.
Sy tweede bundel, Vryval, het onlangs by Naledi verskyn. Hy het in 2010 in die bundel Nuwe stemme 4 gedebuteer.
Sy debuutbundel, Alchemie van my muse, het in 2019 verskyn.