Ek toer vreeslik baie hierdie jaar, maar ek wil seker maak ek kom by JOU ook uit! Ek is beskikbaar vir enige vertonings, funksies, fondsinsamelings, korporatiewe geleenthede, verjaardag partytjies ens! Kontak Mesadi vandag nog - ek het NET datums oor in 3 maande van 2024! 😳🙌🏻🙏🏻