GROOTfm 90.5 is ‘n radiostasie met ‘n kommersiële basis en ‘n sterk gemeenskapsbelang, wat in Afrikaans uitsaai en die groter Pretoria metropool bedien.
Hardloop na 'n gesonder jy deur aan te sluit by die @intercaregroupsa #ClassicRoadRace op 4 Februarie 2023 in Rietondale, Pretoria. Kies tussen 'n 5km-, 10km- en 21.1km-wedloop. Registreer hier: entryninja.com/events/78444-…
Aanlyn-inskrywings sluit op 25 Januarie 2023.
Hardloop na 'n gesonder jy deur aan te sluit by die @intercaregroupsa #ClassicRoadRace op 4 Februarie 2023 in Rietondale, Pretoria. Kies tussen 'n 5km-, 10km- en 21.1km-wedloop. Registreer hier: entryninja.com/events/78444-…
Aanlyn-inskrywings sluit op 25 Januarie 2023.
Veels geluk aan ons wonderlike mediavennoot @GrootFM met julle NEGENDE verjaardag! Dankie vir 9 jaar se luistergenot, ons sien uit na die volgende 9. Gaan GROOT!
In die nuus vanoggend:
Tennis: Rafael Nadal maak 'n wen-terugkeer by die Madrid Ope.
Die bekende spotprentkunstenaar, Fred Mouton, sterf ná ’n stryd met kanker.
#GROOTnuus#jougrootstefm#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Die EFF beweer die polisie het belangrike bewyse op Hillary Gardee se moordtoneel gemis.
Rusland sê Israelse huursoldate veg vir Oekraïne.
#GROOTnuus#jougrootstefm#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Minister Gwede Mantashe gaan met Sibanye-Stillwater en die stakende vakbonde vergader.
Die Poskantoor skort lugpos na China op te midde van die Covid-19-vlaag.
#GROOTnuus#jougrootstefm#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Minister Pravin Gordhan sê die regering oorweeg dit nie om 'n ramptoestand by Eskom af te kondig nie.
Cyril Ramaphosa sê produktiewe vennootskappe kan werkskepping versnel.
#GROOTnuus#jougrootstefm#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Die minister van Gesondheid, Joe Phaahla, het die mandaat om maskers te dra hernu.
Daar was nog 'n styging in nuwe Covid-19-gevalle in Suid-Afrika.
#GROOTnuus#jougrootstefm#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Die VN waarsku die gevalle van seksuele geweld deur Russiese soldate wat ondersoek word, is die ore van die seekoei.
Kevin Anderson het sy uittrede aangekondig.
#GROOTnuus#jougrootstefm#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Dudu Myeni verskyn vandag weer in die hof.
Gwede Mantashe sê die polisie het 'n groot rol om politieke moorde af te weer.
#GROOTnuus#jougrootstefm#GROOTfm905
In die nuus vanoggend:
Die Wêreldgesondheidsorganisasie monitor nuwe sub-variante van Covid-19 in Suid-Afrika.
Raymond Zondo het die wyse waarop Malesela Teffo verlede week in hegtenis geneem is, veroordeel.
#GROOTnuus#jougrootstefm#GROOTfm905