always amazing to see fellow artists at work, Supersandman sea sand sculptures are on view in Strand, we are looking to produce fine art prints from photos taken during his proses, contact the
suzette@janblohm.co.za
📸 : Marileze van der Berg
#seasandart#supersandman#jbnissan
Here is one of my more recent commissioned works done from a foto, 1x1 oil on canvas, if you would like to find out more about commissions plse contact us at bianca@janblohm.co.za liefde in liede jan… instagram.com/p/CA0pxreFYfh/…
sy dra haar vuur in my are...ek pand my jas die laaste een wat pas... vir n pakkie twintig blou... bring my twee strate nader aan jou..my hande, voel soos die van n ander... en ek wonder... kan n man verander, ek het… instagram.com/p/CAieDtGFXeR/…
Fk boksies, ontbyt boksies, vervoer werk toe boksies, emails opi boksie, lunch uit n boksie, kyk na die wereld op ons apple boksies, en en en
Fk boksies, ons is nie vierkantig nie,
maar alkantig en malkantig, fk… instagram.com/p/B8XpGrzFGtW/…
20/20 n mooi een, dankie vir die
Shows wat julle bring en die liedjies wat julle sing,
Mag die mag
jou hou En Altyd
toe vou in elke kou
En jou hou
vir hom daar altyd
En dan so vir jou kan bou,
n berg... facebook.com/100002326244827…