Vandag se kerkkoerant vir vandag se kerkmense

Joined July 2010
Photos and videos
8 Jul 2019
"Hierdie storie het my hart geraak, want nou word daar van ons as Maatskaplike Werkers verwag om hierdie jong seun by ’n shelter of kinderhuis te plaas terwyl hy niemand het nie," skryf Anet Hoof op Kerkbode se Briewe-afdeling. Lees die brief... kerkbode.christians.co.za/20…
2
3
4 Jul 2019
Grondhervorming: ’n Groot deel van die landbougemeenskap is lidmate van die NG Kerk en die kerk het ’n profetiese verantwoordelikheid teenoor die owerheid. Maar die kerk het ook ’n... kerkbode.christians.co.za/20…

1
1
1
10 Apr 2019
Toe ds Martin Steyn van die NG Gemeente Citrusdal van nog ʼn brandende NG kerkgebou hoor, het hy op sy motorfiets geklim en self gaan kyk. kerkbode.christians.co.za/20…

5 Apr 2019
Vanjaar se wenner van die Andrew Murrayprys vir teologiese publikasies in Afrikaans "help die leser om baie meer van Augustinus te verstaan, skets sy soms stormagtige lewe in... kerkbode.christians.co.za/20…

1
2
4 Apr 2019
Bybel-Media se werknemers het onlangs in samewerking met The Dogbox Project, ’n nie-winsgewende organisasie wat geld insamel vir honde, hondehokke vir Touwsrivier Diere geverf. So het Kerkbode snuf in die neus gekry... facebook.com/kerkbode/videos…

3 Apr 2019
Nadat die groep van 12 lidmate die hofsaak teen die NG Kerk op 8 Maart 2019 gewen het, en die 2016-sinodebesluit deur die hooggeregshof in Pretoria ter syde gestel is, het nog ’n opponent tot die saak toegetree. kerkbode.christians.co.za/20…

1 Apr 2019
“Ek dink dit is belangrik dat die kerk tieners en hulle seksualiteit verstaan, sodat tieners nie afgeskrik word deur ‘verouderde’ preke nie. Die kerk moet nie tieners afskrik van... kerkbode.christians.co.za/20…

3
28 Mar 2019
55 honde, 20 katte, 'n speenvark en 11 skilpaaie...Volgens dié voormalige rekenmeester het alles begin by ’n paar honde wat sy “gerescue” het. kerkbode.christians.co.za/20…

28 Mar 2019
Ds Nelis Janse van Rensburg skryf die nagwaak waaraan lidmate van die Groote Kerk Kaapstad deelgeneem het na die Christchurch-tragedie was 'n "belangrike gebaar". kerkbode.christians.co.za/20…

2
27 Mar 2019
Kan Kerkbode keer dat die NG Kerk die “low hanging fruit” van kulturele konflik-beriggewing word? kerkbode.christians.co.za/20…

26 Mar 2019
Hier is Christene ’n klein minderheid en daar word dikwels teen hulle gediskrimineer, vertel EJ Leach en sy vrou, Sané aan Neels Jackson oor hul lewe in Hyderabad, Indië. kerkbode.christians.co.za/20…

1
1
25 Mar 2019
Jesus het ’n nuwe werkswyse voorgestaan om met onreg om te gaan, skryf Marius Nel in sy gereelde rubriek by kerkbode.co.za se DINKSTOF-afdeling. Lees meer DINKSTOF-bydraes hier: kerkbode.christians.co.za/ca… kerkbode.christians.co.za/20…

1
2
24 Mar 2019
Sikloon Idai: Só kan jy betrokke raak en help ná reuse-verwoesting in veral Beira, Mosambiek kerkbode.christians.co.za/20…

1
1
20 Mar 2019
Die 2019-kortlyste vir die Andrew Murrayprys vir teologiese publikasies in Afrikaans, die Andrew Murray-Desmond Tutuprys vir algemeen Christelike publikasies in ’n amptelike taal van... kerkbode.christians.co.za/20…

1
1
19 Mar 2019
“In Christchurch is kinders van God met onbeskryflike geweld om die lewe gebring terwyl hulle besig was om te bid. Jesus treur hieroor en sy kerk behoort hierdie mense te omarm en saam te treur," sê ds Riaan de Villiers van die Groote Kerk in Kaapstad. kerkbode.christians.co.za/20…

1
1
1