As daar baie bekommernisse
en probleme is in jou lewe, emosioneel, prakties of geestelik, beteken dit nie God is afwesig nie. Hy wag dikwels vir die oomblik wanneer jou hart stil genoeg raak om Sy fluistering te hoor. Gee alles vir Hom.
Goeiemôre, seënwense🙌🏻