Al die nuus, politiek, sport, geldsake & vermaak tot menings & diepteontledings, #AllesOpEenPlek & in Afrikaans! Volg @Netwerk24Sport vir top-sportnuus.

Joined April 2009
30,397 Photos and videos
📢 GEBORG | ▶️ KYK – Motors was nog altyd deel van dié broers se lewe In die VIA-reeks #KoffieEnKapitaal deel Faan van der Walt hoe 10 000 ure se harde werk en tegnologie WeBuyCars ’n sukses gemaak het. Geborg deur Capitec. 🧷Kyk hier: brnw.ch/21x31i2
1
440
📢 GEBORG | Vandag op #KoffieEnKapitaal Faan van der Walt van WeBuyCars vertel vir Theo hoe hy en sy broer ’n agterplaasonderneming tot ’n multimiljardrandse JSE-genoteerde handelsmerk uitgebou het. 🧷 Kyk die episodes hier: brnw.ch/21x2RO3 | @CapitecBankSA @Viatv
2
330
Craig Nicholson het sy beste naweek van die 2026 Toyota GR Cup-seisoen by Zwartkops gehad. Met voorbereiding, pas en presisie het hy sy strategieë suksesvol uitgevoer en sy volle potensiaal op die baan verwesenlik. #ToyotaGRCup #Zwartkops brnw.ch/21x2RtM
1
300
Media24 se platforms hou gebruikers langer betrokke: Daily Sun (4:27), News24 (7:56), Netwerk24 (16:11). By voorleggingsessies is gefokus op “tyd op die skerm” eerder as klikvolumes. Tema: “Ontsluit vertroue en aandag in die era van KI.” Lees meer hier: brnw.ch/21x2QY1
232
📢GEBORG | ▶️ KYK – Nick Liebenberg sê 'As jy iemand op sy naam noem, toon jy respek' In #KoffieEnKapitaal, geborg deur Capitec, vertel Nick Liebenberg (Laeveld Agrochem), hoe fokus en harde werk tot ’n byna R5 miljard-besigheid gegroei het. 🧷Kyk hier: brnw.ch/21x2Pcd
1
482
Namibië klink dalk nie na die mees eksotiese vakansiebestemming nie, want baie Suid-Afrikaners beskou dit steeds as deel van ons land. Maar hierdie groot land met die klein bevolking huisves van die mees asemrowende natuurskoon.🧷 Lees meer hier: brnw.ch/21x2EXm
447
Craig Nicholson is gereed vir die derde ronde van die Toyota GR Cup op 23 Mei by Zwartkops. Wedrenne laat tyd vlieg, en met ’n nuwe strategie sien hy uit na die aksie. Moenie hierdie adrenalienbelaaide dag misloop nie. #ToyotaGazooRacing Lees meer hier: brnw.ch/21x2ESj
1
280
Theo se koffiekuier is dié week by Nick Liebenberg van Laeveld Agrochem. Hulle gesels oor hoe ’n klein familieonderneming deur verhoudings gegroei het. #KoffieEnKapitaal, geborg deur Capitec, word elke Woens. om 19:30 op VIA uitgesaai. 🧷 Kyk hier: brnw.ch/21x2EGt
271
GEBORG: 4 Maklike oplossings vir heeldag-energie, plus twee aanvullings wat jou sisteem kan herlaai: brnw.ch/21x2CDt @Vitaforce #BeatFatigue #MagnesiumSupport #MuscleHealth #VitaforceNutriB #EnergyBoost #InstantEnergy
238
GEBORG: Raak jy aan die slaap by jou lessenaar? Hier is wetenskaplik gesteunde wenke, plus iets van @Vitaforce wat kan help: brnw.ch/21x2CDh #VitaforceNutriB #EnergyBoost #InstantEnergy
205
▶️ KYK – Capitec se geheim? Bemarking wat die waarheid vertel In die VIA-reeks #KoffieEnKapitaal vertel Capitec se Francois Viviers hoe bemarking nie net 'n koste is nie, maar 'n kragtige drywer van volhoubare sukses. Met trots geborg deur Capitec. 🧷brnw.ch/21x2CkR
249
GEBORG | Capitec se merkwaardige groei en vernuwende benadering tot bankwese is in fokus wanneer Theo koffie drink by Francois Viviers. #KoffieEnKapitaal, geborg deur Capitec, word elke Woens. om 19:30 op VIA uitgesaai. Heruitsendings Sondae om 18:00. đź§· brnw.ch/21x2rVs
319
GEBORG | In die @viatv-reeks #KoffieEnKapitaal, trots geborg deur @CapitecBankSA, deel Kobus Wiese hoe hy van 1995-WĂŞreldbeker-wenner tot restaurantgroep-eienaar en TV-persoonlikheid gegroei het. đź”— Kyk die episode: brnw.ch/21x2puB
273
📢 GEBORG | H&M x Stella McCartney Beskikbaar vanaf 7 Mei! Vier 20 jaar van ikoniese styl en volhoubare materiale. Moenie hierdie unieke versameling misloop nie. #StellaMcCartneyxHM 🔗 brnw.ch/21x2f9s
511
GEBORG | Theo drink koffie saam met die Springboklegende Kobus Wiese en gesels oor sy lewe ná rugby en die bou van ’n handelsnaam. #KoffieEnKapitaal, geborg deur Capitec, word elke Woens. om 19:30 op VIA uitgesaai. Heruitsendings op Sondae om 18:00. 🧷brnw.ch/21x2eLn
1
371
📢 GEBORG |▶️ KYK - In die VIA-reeks #KoffieEnKapitaal, met trots deur Capitec geborg, vertel Jackie van Niekerk van Attacq hoe sy van kelnerin tot uitvoerende hoof gegroei het en ’n “stad binne ’n stad” by Waterfall City geskep het. 🧷 Kyk hier: brnw.ch/21x2cry
267
GEBORG: Sterk spiere ondersteun gesonde bene – en maak ’n langer lewe moontlik. Plus, drie aanvullings van @Vitaforce wat jou kan help om ’n spierbouroetine aan die gang te hou: brnw.ch/21x24qS #MagnesiumSupport #MuscleHealth #VitaforceNutriB #EnergyBoost #InstantEnergy
278
📢 GEBORG | Van Albanië tot Okinawa – TikTok lok SA reisigers na droomvakansies. Paradysstrande en historiese strate inspireer sakpas-avonture. Stel jou Yesim eSIM op voor jy vertrek – dit is net so noodsaaklik soos jou paspoort. #Travelsmart #Yesim 🔗 brnw.ch/21x22An
275
Theo gesels met Jackie van Niekerk (Attacq) oor veerkragtigheid en die bou van dinamiese stedelike ruimtes vir ’n veranderende wêreld. #KoffieEnKapitaal, geborg deur Capitec, word elke Woens. om 19:30 op VIA uitgesaai. Heruitsendings: Sondae om 18:00. 🧷brnw.ch/21x224L
209