Ek kry gereeld n nag besoeker wat op my agter deur matjie kom pee. Nie n kat nie en wat my nuuskierig maak is dat dit gister pikswart was. Kamera opgesit maar weet nogsteeds nie. Dink dalk n ystervark.
In Brazil het ek eenkeer mushrooms geeet wat uit beesmis uit groei. Hulle noem dit "cucumello" of iets. Dit het my goet laat sien beweeg wat nie beweeg nie. Wonder of hierdie wat uit Klipspringer mis uit groei my ook special powers sal gee.
Ek het nou net perongeluk n drink gehad. Toe kom ek agter my horlosie moes gister, of vanoggend gaan staan het. Kan seker nie nou ophou nie, dis klaar te laat.
Tried a new move on this chair to give the seat a bit of contour for the ass. The Braid doesn't stretch like riempies and can be a bit stiff. This worked out perfect.
Ek laat diens en was my bakkie vandag en hulle los my chip wat ek n week gelede verloor het in peak traffic. Beste van als is hy proe nie eers snaaks nie. Dis nou goeie diens.