"There may be a argument to be made for focusing on locals to travel and invest in South African tourism, but there are ways to leverage a really strategic local sponsorship investment to gain much larger impact." ~ @AnneleighJ
@voertaal@izakdevriesvoertaal.nu/brand-south-afri…
Izak de Vries: "In the end, ordinary people from the township brought the once mighty apartheid juggernaut to its knees; the Nats had no choice but to start negotiating. Many of these 'ordinary people' attended the launch."
@izakdevrieslitnet.co.za/apartheids-stal…
"Daar is betreklik min oor die taalgebruik van ’n generasie bekend wat oënskynlik gedy as die skeppers, ontwikkelaars en gebruikers van al die inligting- en kommunikasietegnologie waarmee 'digitale aangeborenes' grootword." – Johan Ferreira en Elvis Saal
litnet.co.za/enkele-onderske…
"Die première van Do not hesitate het by 2021 se Tribeca-filmfees plaasgevind en was Nederland se amptelike inskrywing vir die 2022-Akademietoekennings, bekend as die Oscars." @izakdevriesvoertaal.nu/do-not-hesitate-…
"Schalk Joubert, die man wat ook met ’n baskitaar kan toor, was die musiekregisseur; die hooffeesindoena, Saartjie Botha, het self die regie waargeneem."
@Woordfees@izakdevrieslitnet.co.za/toyota-us-woord…
Medical School lecturer Dr Savania Nagiah, was recently inaugurated as one of 10 of the country’s leading emerging scientists to become members of the South African Young Academy of Science (SAYAS).
Read full story here: staff.mandela.ac.za/Bulletin…
"Tuin van Digters is vanjaar vir die elfde keer gehou, by die Breytenbach Sentrum in Wellington. Krog is hier gehuldig en verskeie items op die feeskalender is aan haar werk gewy." @izakdevries@PenAfrikaans @NBPublishers
voertaal.nu/antjie-krog-gehu…
"Die stuk is nie bedoel om ’n diep dokumentêre blik op die historiese karakters te bied nie, maar daar word dikwels uit Van Riebeeck se dagboeke en ander historiese bronne aangehaal." @izakdevries@Woordfees@sasnevzavoertaal.nu/toyota-us-woordf…
"In die laat jare tagtig het Suid-Afrika gesteier. Ons land was finansieel in ’n gemors, en die samelewing was vasgevang in ’n brutale geweldsklimaat. Uit daardie dryfsand het leiers verrys wat ’n verskil sou maak."
@izakdevrieslitnet.co.za/suid-afrikaanse…
"Indien die professionele klas egter hul opleiding slegs tot voordeel van hulself gaan gebruik, sal diegene met geen opleiding nie in opstand kom, want hulle sal nie ’n ander opsie hê nie." @izakdevries@SongezoZibi@voertaalvoertaal.nu/die-professionel…
"Indien die professionele klas hul opleiding slegs tot voordeel van hulself gaan gebruik, sal diegene met geen opleiding nie in opstand kom, want hulle sal nie ’n ander opsie hê nie." @izakdevriesvoertaal.nu/die-professionel…
Lacking a proper socio-economic impact assessment is unacceptable, especially given how far-reaching these provisions are. Authors deserve better. The book industry deserves better. #FixtheBills#CopyrightAmendmentBill@ParliamentofRSA
Copyright Amendment Bill & SEIAS 4/4
The 30 May 2017 document the dti presented to Parliament has no SEIAS research on the ‘fair use’ clause, copyright exceptions or 25-year limit on assignment of copyright. #CopyrightAmendmentBill#SEIAS@ParliamentofRSA
PEN Afrikaans het al herhaaldelik kritiek op die wetsontwerp geformuleer. Die kritiek geld steeds aangesien dié opspraakwekkende wetsontwerp, ten spyte van grootskaalse teenkanting, slegs kosmetiese veranderinge ondergaan het.
#FixTheBills@PenAfrikaanslitnet.co.za/persverklaring-…
"Daar is iets vir die meeste van ons in die Middelland van KwaZulu-Natal, veral ’n bietjie rus en vrede as jy uit die stad wil wegkom." @izakdevriesvoertaal.nu/die-natalse-midd…