Die 16-jarige amateur-speurder, Claire Abrahams se soektog na 'n hond wat in die buurt weggeraak het, lei onverwags na die oopkrap van ou wonde...
#FindingOptel, vanaand op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Anita vergelyk Hardus en Barend met mekaar, en Melissa forseer haar familie om 'n babatee te reël.
#MevrouFourieKie, vanaand om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Ons klink ‘n glasie saam met die Fairtree Atterbury Teater op hul 15de verjaarsdag, gesels digkuns met aktrise Christia Visser en Bobby van Jaarsveld gesels tong-in-die-kies oor “sy tipe” in ‘n nuwe musiekvideo.
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144.
Hierdie week drink Jak tee by André de Villiers. Hulle gesels heerlik oor 4x4, die buitelewe en 'n lewe op die pad. 🤩🤩
SKAKEL IN of geniet hierdie episode van #Koppieteefontein regstreeks op #DStvStream. 📲
@ToyotaSA
Vaderskap kom nie met ’n handleiding nie.
#BeterAsGister volg vier families waar liefde, verlies, vergifnis en tweede kanse bots.
Skakel in vanaf 30 Junie om 20:00 op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Vanaand op #InGesprek: Liam Jacobs oor sy politieke ommeswaai, die oorlog in die Midde-Ooste ná 100 dae, Ramaphosa se aankondigings oor onwettige immigrasie, en meer.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Ons kyk na verskeie omstrede hoofstukke in die Afrikaanse susterskerke: Van apartheid en kerkeenheid tot seksualiteit en die vrou in die amp. Het die kwessies gelei tot kerkskeuring?
Skakel in vir #InGesprekOnthul op Maandag, 15 Junie om 20:00 net op #kykNET, @DStv kanaal 144.
Cazz se slinkse plan om op twee plekke gelyk te wees veroorsaak moeilikheid.
#DieToring, vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Anita en Hardus leer mekaar ken, maar Barend probeer haar steeds beïndruk.
#MevrouFourieKie, vanaand om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Die #Bravo!-span leer ken die nuweling en opkomende jong akteur, Heinrich Wentzel, maak ‘n draai by die KANNA-toekennings en wys jou die wenners en sit ‘n mode-voetjie voor by die Ferreira Couture Modevertoning.
Skakel in vanaand om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144.
Jak de Priester gaan drink hierdie week tee by Gloria Arendz. 🤩🤩
Skakel vanaand om 21:00 in vir #Koppieteefontein of geniet hierdie episode later op #DStvStream. 📲
@ToyotaSA
Vanaand op #InGesprek: Ons praat oor die ekonomiese impak van die rentekoers verhoging, die onlangse kuberaanvalle op staatsinstellings en die hofuitspraak oor inenting teen bek-en-klouseer, en meer.
Skakel in om 20:00 vanaand net op #kykNET@DStv kanaal 144.
Terwyl die Jefferson-ooreenkoms aan ’n draadjie hang, jaag die span om Esti te vind, wie se dade alles kan bepaal.
#DieToring, Maandae om 21:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Melissa sweep haar familie op om met haar klaskonsert te help en probeer 'n front saam met Quintin voorhou.
#MevrouFourieKie, vanaand om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.
Inskrywings vir die 2027 @kykNETtv#Silwerskermfees kortfilm- en dokumentêrkompetisie is NOU OOP.
Het jy ’n storie wat vertel moet word?
🗓️ Sperdatum: 19 Junie 2026
Skryf nou in: bit.ly/43tPbfG
Hierdie week gaan kuier Jak by Pedro Kruger in Melkbosstrand. 🙌🙌
SKAKEL IN vir vandeesweek se episode van #Koppieteefontein of geniet hierdie episode later op #DStvStream. 📲
@ToyotaSA
Vanaand op #InGesprek: Ons bekyk hoe die landbou-sektor reageer op storms en droogte, hoor argumente oor die wettiging van bystand-dood, volg die debat oor SA se sogenaamde raswette, en meer.
Skakel in om 20:00 net op #kykNET@DStv kanaal 144.
Inskrywings is NOU OOP vir die 2027 @kykNETtv#Silwerskermfees kortfilm- en kortdokumentêrkompetisie.
Die fees is op soek na nuwe, diverse stemme in Afrikaanse film en televisie.
Dalk is jou storie volgende op die groot skerm: bit.ly/43tPbfG