#AiG26: Laaste kans om kaartjies vir Afrikaans is Groot 2026 te koop.
11de konsert vind plaas op 25 November om 19h30 in die SunBet Arena in Pretoria.
π: bit.ly/AiGEkstraKonsert
Hoe ongelooflik is hierdie? π As deel van Spotify se EQUAL Africa veldtog verskyn ons eie Demi Lee Moore op reklameborde al die pad in New York. π±
Dis βn pluimpie vir enige Afrikaanse kunstenaar en ons is ongelooflik trots op Demi Lee. π
Afrikaans is groot 2024 binnekort op Youtube! π Maak seker jy kyk uit vir die uitsending op Kyknet Saterdag! πΊ #AfrikaansIsGroot#Kyknet #2024 #YouTube
Afrikaans is groot 2024 binnekort op Youtube! π Maak seker jy kyk uit vir die uitsending op Kyknet ! Saterdag aand πΊ #AfrikaansIsGroot#Kyknet #2024 #YouTube
Vitamiene See: die perfekte dosis son, sand en 'n bietjie gekheid! ππ Riaan Benade herinner ons dat die lewe beter is met soutwater en baie humor! #Soutwater#Humor#Lewe