Trots en dankbaar ratel. Jy is n yster Etta’s. Nie woorde om jou inspirational journey te beskryf. Ek lees dit graag. Liefde jou teammate. ❤️🏆
Rapport Weekliks, Sondag 29 Augustus 2021
In 2018 het die doodsengel drie keer aan die rugbykommentator en oudspeler Ethienne Reynecke se deur kom klop. Elke keer het hy geweier om oop te maak, skryf Tinus van Staden.