Jou Show is vermaak en pret uit die boonste rakke, maar ook glansryk in die vorm van bekende kuiergaste.