Joined May 2012
587 Photos and videos
Pinned Tweet
8 Oct 2020
Die vloer is joune! Voorsmakie vir Saterdagaand se Kapityt @zarsg @Amorersg #Kapityt #WikkelWikkel #WikkelChallenge @Rjaysmusic
26
12
96
7 Nov 2024
Beautiful event @EarthshotPrize & congrats to all winners. Nominees๐Ÿ‘๐Ÿฝ Cape Town ๐Ÿฅ‚๐Ÿ‘๐Ÿฝ Wonderful strides are being made and recognized. Some misaligned invites from @MultiChoiceGRP We needed more knowledgeable talent from relevant shows. #EarthshotPrizeCapeTown #EarthshotCapeTown
1
104
15 Sep 2024
Am I Stupid? Do these plug points work? @capetownint
1
132
19 Aug 2023
Ek gesels vanoggend om 11h00 met Gert van Tonder op @zarsg Kom luister en gesels saam. Het jy dalk 'n vraag?
4
10
971
12 Aug 2023
โ€ผ๏ธPublic Service Announcementโ€ผ๏ธ We all love a discount. Use my name and get 10% off your next treatment at CSpa Wellness at Munyaka. Promo Code: SueWomensMonth You see this picture...they help me look like this ๐Ÿ˜‰ #CspaWellnessAtMunyaka #WomensMonth #SpaDays #August2023
239
10 Jun 2023
The N1 is closed. Just make your life easier and use the @TheGautrain It's a R93 trip up and down. Don't say I didn't plug you ๐Ÿ˜‰
1
3
660
22 Apr 2023
Ons #Kapityt op @zarsg net na 21:00. Saam met @RenaldoSchwarp in die ateljee vanaand.
1
2
5
438
20 Feb 2023
I couldn't go to work this morning but my life is never without drama. There was an altercation outside my house and we immediately alerted the @SAPoliceService Check time of calls, time of screen shot. It is now 09:35 and still no sign of the Police? So we must first die?
28
24
80
28,321
9 Feb 2023
Nou op #Spitstyd om 16:10. Ek gesels oor my dokumentรชr, Worsie Het 'n Wors Geword, met @willempelserrsg Dit is vanaand op lug na 20:00. Skakel in @zarsg
1
1
13
1,343
Sue Pyler retweeted
9 Feb 2023
Luister vanaand 20:20 na @SuePyler se dokumentรชr WORSIE HET 'N WORS GEWORD oor die lewe en werk van Willie Esterhuizen. Hy het komedie in SA vervolmaak. Hy het die sitkom aan Suid-Afrikaners in hulle taal bekendgestel. Hy is 'n genie in komiese tydsberekening. #RSGDokkies
2
5
451
2 Feb 2023
May we please be assisted because we have a stream of water gushing from the meter outside our house. We haven't had water for the past couple of days yet our neighbours have water @JHBWater
2
483
Sue Pyler retweeted
13 Dec 2022
08:35 in #openwakker: Ivor Schwartz gee vir ons die bemoediging om die laaste paar dae van die jaar met grasie aan te pak. Hy is skrywer van onder meer die boek, Kies die Lewe en dit na hy al baie keer sy eie lewe tot 'n einde wou bring. @SuePyler @GustavRsg @AndreKunz
1
2
2
Sue Pyler retweeted
6 Dec 2022
Die voรซl van die Jaar is gister aangekondig - Baie geluk aan die Papegaai! Cassie Carstens, 'n papegaai-navorser by The Cape Parrot Project gesels om 08:15 oor diรฉ bedreigde spesie, waar hulle meestal voorkom en hoe dit as voรซl van die jaar gekroon is. #openwakker @SuePyler
1
3
Sue Pyler retweeted
7 Dec 2022
08:15 in #openwakker: Stephanie Baartman was in verhouding waar sy so erg mishandel was dat sy besluit het om te skei. Sy gesels oor hoe vroue uit hul omstandighede kan kom selfs al is daar kinders. @SuePyler @GustavRsg @AndreKunz
2
7
Sue Pyler retweeted
29 Nov 2022
Dr. Jaco Deacon van Fedsas praat oor toestemming vir die publikasie van Matriekuitslae om 08:15 in #openwakker . Wat is jou gevoel daaroor? Laat weet ons per SMS by 45889, elke SMS kos R1.50. @SuePyler @GustavGreyling @AndreKunz
1
3
2
Sue Pyler retweeted
24 Nov 2022
Om 20:00 in #Radioteater - ONDERHOUD MET โ€˜N BOEMELAAR deur Karin Du Toit. Einstein, โ€˜n boemelaar en sy vriend woon in 'n park. Een dag kom โ€˜n joernalis daar aan op soek na โ€˜n storie... Met @PietieBeyers @kleinjohny @SuePyler @karenwvs @EloiseCupido Regie: @inastrydom
3
7
25 Nov 2022
Vrydagmiddag by #KokersKook2022 om kollegas te ondersteun. ๐Ÿ‘— @annleecouture @Taalraad
3
Skitterende onderhoud Sue @SuePyler met Johan Stemmet vanoggend op RSG @zarsg ๐Ÿ‘Œ๐Ÿป - baie vermaak vir minder as 50 randjies ๐Ÿคฃ Johan bly deesdae waar daar nie potholes is nie, daar langs die Weskus in Langebaan. @kobusburger
2
7
19 Sep 2022
Go to bed, nothing. Wake up, nothing. Lunch Time, nothing. I had to do my hair at 18:00 last night, sleep upright so that it is in a style for this morning at 06:00. Blackout Monday Everybody โฌ›๏ธโ—ผ๏ธโ—พ๏ธโ–ช๏ธ #Eskom #Loadshedding #Blackout #DeRuyterOut
1
1
3