Joined February 2022
605 Photos and videos
1 May 2024
Amanda se troebel verlede kom onder die loep, terwyl Kyla dalk ’n bietjie te hard kuier. Hier is wat jy vandeesmaand op die Afrikaanse universiteitsdrama, #WyfieShowmax kan verwag: bit.ly/Terloops_WyfieMei
89
30 Apr 2024
#JuffrouX is moeilike kykstof, maar dis ʼn fantastiese & realistiese blik op skoolgeweld, bendes, dwelmmisbruik & oor ʼn enkele onderwyser, vertolk deur Trix Vivier, wat met Wiskunde & waagmoed, haar leerlinge se lewens wil verander. Lees dit nou: bit.ly/Terloops_JufXK
102
30 Apr 2024
Benoude katte maak benoude spronge… En daar is ’n hele paar Ruiterbosch-inwoners wat vandeesmaand in @Suidoostertv die druk voel. Lees hier wat jy alles in Mei kan verwag: bit.ly/Terloops_SOMei
33
29 Apr 2024
Waarna kan jy hierdie week op die oorgeklankte Turkse telenovelas ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’ op @kykNETkie uitsien: bit.ly/Terloops_TNG_A4
23
28 Apr 2024
Die ondenkbare gebeur hierdie week as Bridgette en Nazeem kragte saamspan. Lees ons voorskou van wat jy hierdie week op @SuidoosterTV en @BinnelandersTV kan verwag: bit.ly/Terloops_SepiesA4
2
38
26 Apr 2024
Ontmoet die rolverdeling van @kykNETtv se edgy nuwe dramareeks, #JuffrouX, wat bekendes soos Trix Vivier, Bianca Flanders, Clayton Evertson en Brendan Daniels insluit: bit.ly/Terloops_OntmoetJufX
1
235
25 Apr 2024
Episode twee van @kykNETtv #Plaasjapie se nuwe seisoen het gesien hoe die konflik tussen twee deelnemers tot uiterstes gedryf is met een se alterego wat ook ’n draai kom maak het. Lees meer hier: bit.ly/Terloops_PJ2
42
24 Apr 2024
Die nuutste episode van @kykNETtv se werklikheidsreeks #InDieSop is drie dae van willewragtig-wees met The Alma Café wat 'n verstommende transformasie ondergaan: bit.ly/Terloops_IDS8
1
32
24 Apr 2024
Die @suidoostertv karakter, Tim du Plooy op @kykNETkie is nie jou tipiese skurk nie... Maar daar is min wat so vuil soos dié wolf in skaapsklere sal speel. Ons gesels met die akteur Marco Spaumer oor hoe hy oor die jare aan sy karakter bly timmer het: bit.ly/Terloops_MSi
1
37
24 Apr 2024
15 plaaslike realiteitsreekse wat jy nie moet misloop nie - van boere wat liefde soek tot vurige versoeking – Suid-Afrikaanse realiteitsreekse is volop én propvol drama: bit.ly/Terloops_15RR
21
22 Apr 2024
Soms kry ’n mens net die gevoel dat iemand siek, psycho en dodgy is – presies wat @Arendsvleitv se villain of all villains, Audrey, binne ons wakker maak. Ons gesels met die aktrise wat haar vertolk, Taryn Hess: bit.ly/Terloops_TH
34
22 Apr 2024
Hier's waarna kan jy hierdie week op die oorgeklankte Turkse telenovelas ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’ op @kykNETkie uitsien: bit.ly/Terloops_TNGA3
32
21 Apr 2024
Terwyl sommiges se geheime ontbloot word, draai ander weer die rat voor mense – selfs geliefdes – se oë. Hier is ’n voorskou van wat jy hierdie week op @Suidoostertv en @Binnelanderstv kan verwag: bit.ly/Terloops_SepiesA3
1
1
94
18 Apr 2024
Die tweede seisoen van @kykNETtv se werklikheidsreeks #Plaasjapie, waar stadsjapies die plaaslewe van naderby ervaar, het met emmers vol moed (en melk...) afgeskop: bit.ly/Terloops_PJ1
53
18 Apr 2024
Sy naam is op almal se lippe op die oomblik – of jy hom nou as Pitbull in #KoekShowmax, Morgan in #WhiteLiesSA, Vernon in #SpinnersShowmax of as Arendsvlei se geliefde Clint ken, geen mens kan wegkyk as die akteur @clay_evertson op ’n skerm verskyn nie: bit.ly/Terloops_CE
1
1
238
17 Apr 2024
Lees ons recap van die nuutste episode van #InDieSop met die sjef Bertus Basson dekorkenner Misi Overturf Creative en hul gedugte span wat Café Lemur binne Klapmuts se Exotic Animal World weer reg toor: bit.ly/Terloops_IDS7
32
16 Apr 2024
Kom loer saam met ons agter die skerms op die stel van @kykNETtv se nuwe dramareeks, #JuffrouX, met Trix Vivier in die titelrol: bit.ly/Terloops_JufXADS
95
15 Apr 2024
Die stadsjapies is oppad plaas toe! 🧑‍🌾 Donderdag om 20:00 begin die tweede seisoen van #Plaasjapie op @kykNETtv. Klik hier om die deelnemers te ontmoet: bit.ly/Terloops_plaasjapiede…
37
14 Apr 2024
Mense wat sê bloed is dikker as water het nog nie ’n power couple ontmoet nie! Hier is ’n voorskou van wat jy hierdie week op @Suidoostertv en @Binnelanderstv kan verwag: bit.ly/Terloops_SepiesA2
1
1
75
13 Apr 2024
Klik hier om te sien waarna jy hierdie week op die oorgeklankte Turkse telenovelas ‘Moederhart’ en ‘Skerpioen’ op @kykNETkie kan uitsien: bit.ly/Terloops_TNGA
31