Die amptelike twitter bladsy van die Nederduitse Gereformeerde Kerk

Joined December 2009
36 Photos and videos
24 Oct 2021
'n Reeks videos oor die @NGKerk se oortuigings, -praktyke en prosedures sal in die dae wat kom hier beskikbaar gemaak word - bit.ly/3m3ZiTI

10
1
1
19 Jul 2021
2
3
1
6 Oct 2019
Nelis Janse van Rensburg is verkies as moderator van die 2019 Algemene Sinode
4
2
1
14 Aug 2019
Die volgende vergadering van die Algemene Sinode gaan nadink oor die rol en roeping van die kerk. Ons wil graag jou stem hieroor hoor. Ons wil verskeie vrae oopmaak in die weke wat kom. Neem gerus deel aan ons eerste peiling by @Kerkbode kerkbode.christians.co.za/20…

2
5 Apr 2017
Die #NGKerk en die politieke leierskap van SA, 'n brief aan alle lidmate facebook.com/NGKerk/photos/a…
5
10 Nov 2016
Die #ngkerk #algsin sal weer in 2019 vergader. Dankie vir die gebede van lidmate gedurende hierdie week. Ons bid ook vir voortgaande werk.
2
1
1
9 Nov 2016
Ons sal besluit volledig kommunikeer as dit afgehandel is, sodat los punte nie buite 'n volledige besluit gelees word nie #ngkerk
3
1
2
9 Nov 2016
#ngkerk #algsin gaan in proses in om besluit oor selfdegeslagverhoudings te neem. Dit gaan 'n tyd neem. Bid saam met ons in hierdie tyd.
6
1
1
9 Nov 2016
Vanoggend gesels die Sinode verder saam oor die teks vir die week Esegiël 47:1-12. Die tema op die tafel is ‘Fokus op roeping’.
8 Nov 2016
Gravamina en beswaarskrifte wat tans by die sinode bespreek word kan hier afgelaai word: ngkerk.org.za/wp/

8 Nov 2016
Deur die loop van die week fokus ons op 3 hoofpunte van Eseg. 47. Vanoggend se fokuspunt was 'Fokus op God". youtube.com/watch?v=yi1BTe6v…

1
8 Nov 2016
Persone wat gravamina en besware ingedien het, gaan nou die geleentheid kry om die sinode aan te spreek.
1
8 Nov 2016
Die #algsin se eerste besluit rondom selfdegeslagverhoudinge: web.facebook.com/NGKerk/post…

1
7 Nov 2016
Die agenda vir die buitengewone Algemene Sinode wat hierdie week aan die gang is kan hier afgelaai word: ngkerk.org.za/wp/wp-content/…

1
7 Nov 2016
Let asseblief op dat #AS2016 ook op hierdie stadium vir 'n ander geleentheid gebruik word. Volg gerus die gesprek by #ngkerk ook
1
1
6 Nov 2016
#ngkerk #as2016 kom van 7-10 Nov in Pretoria bymekaar. Ons teksgedeelte is Esegiël 47:1-12, lees dit solank saam met ons
2