19:30 is jou nuwe musiek tydgleuf - maak sommer nou 'n nota.
Skop Maandae af met rustige INSTRUMENTAAL. Skakel in op Dinsdae vir LIEFDESLIEDJIES en Woensdae is dit tyd vir COUNTRY. Donderdae is dit tyd om uit te rock met MK. Vrydae maak ons reg vir die naweek met SOKKIE.