What a LEKKER Celebration!
The streets of Nelspruit came alive with the vibrant sights and sounds of the Mpumalanga Cultural Experience Parade! π It was a true celebration of the rich cultural diversity and unity that makes our beautiful nation so unique and colourful. #innibos
ππππ ππ ππππ ππ π πππππππππ!
Skryf dit in jou dagboek, maak 'n knoop in jou oor, sit 'n "reminder" op jou selfoon... solank jy net hierdie datums onthou, want dan fees ons weer GROOT in die Laeveld!
innibos.co.za#Innibos2025
Raai wat?! Van 1 tot 5 Desember 2021 gaan ons Bietjie-Bietjie-Bos!!
Dagboek solank die datumπ
Ons sal die program binnekort met julle kan deel. Stof solank die dansskoene af en skud die feesvere reg.
Ons sien julle een van die dae! #standardbankinnibos2021#BietjieBietjieBos
Ons sien baie uit na vanaand se In Jou Huis konsert in samewerking met @kykNETtv en @radio_laeveld As jy ook wil saam luister skakel 19:00 in op 100.5FM en geniet die konsert saam ons en @JakDePriester
Hoekom doen ons Eisteddfod? Margit Meyer RΓΆdenbeck gaan julle 'n paar tips en truuks leer by die Innibos Eisteddfod Werkswinkels!
30 en 31 Julie 2021 se werkswinkels sorg vir uitstekende voorbereiding vir die Nelspruit Eisteddfod teen net R60 per persoon innibos.co.za/projekte
Innibos Eisteddfod Werkswinkels in samewerking met NATI.
Hierdie is 'n uitstekende geleentheid om jou voor te berei vir jou optrede by die Nelspruit Eisteddfod. Besoek innibos.co.za/projekte vir meer inligting