Officially the longest song ever recorded on the show. Almost 7 minutes long! Check out the mash-up of Small Room with guitar virtuoso @LokiRothman ❤️🇿🇦🍷#newsingle#availablenow
Vanaand om 20.00 kuier Sandi Schultz, @LokiRothman en @DerekWatts saam met my in Republiek Van Zoid Afrika. 🍷🇿🇦❤️ @kykNETtv @MothershipCT
📸 Jacqui Van Staden
Daar is altyd iets ekstra besonders aan 'n liedjieskrywer se eie album. @LokiRothman se debuut album is uiteindelik hier en jy moet dit luister. Klik die skakel: LokiRothman.lnk.to/LokiMB As jy steeds wonder, kyk na die video hier onder. youtube.com/watch?v=fTvqRUpH…
Deel die nuus met jou vriende. Na jare se harde werk is die begaafde @LokiRothman se debuut album uiteindelik vanaf híérdie Vrydag oral digitaal en selektief in winkels beskikbaar. Klik solank hier om die eerste enkelsnit Op My Pad te hoor 👉 lokirothman.lnk.to/Loki
Op My Pad - Beskikbaar 20 Maart. Sien julle Saterdag by @woordfees vir die vrystelling. Julle kan 'n CD kom koop. Daar is slegs nog 40 kaartjies beskikbaar. Sien julle Saterdag.
Cover Design & 📷 : @J_Prinslooinstagram.com/p/B9lr3zmpiFZ/…
@LokiRothman eindig vandag sy media-toer by @PretoriaFM. Onthou dat sy nuutste enkelsnit ‘Storie’ digitaal beskikbaar is asook sy musiekvideo hiervoor op YouTube. 🎶
Laat weet ons wat julle dink.
@AfrIsGroot
@LokiRothman se musiekvideo vir ‘Storie’ word vanoggend eksklusief op @jacarandafm vrygestel! Ons is baie opgewonde om dit met julle te deel.
Gaan loer gerus en onthou dat die enkelsnit reeds digitaal beskikbaar is. 🎶
@AfrIsGroot