Alles is moontlik in en deur jou moedertaal! Albert van Wyk skryf sy kreatiwiteit, kritiese denke en vermoë om probleme op te los toe aan sy sterk fondasie in sy moedertaal! Hy het sy eerste miljoen rand op die ouderdom van 22 gemaak!
youtube.com/watch?v=4HCnsm2S…
Dit is Internasionale Moedertaaldag! Afrikaans het baie om te vier. Koester dit deur jou taal te lees, te leef en te leer. Deur moedertaalonderrig gee jy jou kinders die X-faktor!
afrikaans.com/projekte-wen/m…
Ons is supertrots op al die uitblinkers by vanjaar se kykNET Fiëstas! Baie geluk aan al die wenners en dankie vir die uitmuntende produksies wat ons almal verryk! 'n Spesiale 👍 vir Innibos! #jouafrikaanstel#Fiestas2020@Innibosfees
5 Februarie is Wêreld-hardopleesdag – die dag plaas die positiewe impak van stories met kinders deel in die kollig. Ons beskou die geletterdheidskrisis in ‘n ernstige lig en nooi jou om deel te neem aan Nalibali se uitdaging. Maak 'n verskil! #joutaaltelafrikaans.com/taalnuus/werel…
Die land se topmatrikulant, Madelein Dippenaar, het dit gedoen in haar moedertaal! Sy gesels met ons oor haar sukses. Kyk die video hier #jouafrikaanstelafrikaans.com/afrikaans-vand…