Hier is die Afrikaanse kognate wat van dieselfde Oergermaanse woord afstam:
nigh => na
near => nader
next => naaste
"Nader" kon maklik "naer" geword het, dan sou dit nog meer soos "near" gewees het.
Ons het byvoorbeeld die intervokale "d" in ander woorde laat val, soos:
ader => aar
leder => leer
veder => veer
Nigh is an archaic word by now, but we use its comparative and superlative forms all the time:
nigh
near (more nigh)
next (most nigh)
These words, especially near, got used as emphases so frequently that they rendered poor nigh obsolete, and now we can also say “nearer”!